WAAROM LANDBOUVERSEKERING BELANGRIK IS
Landbouversekering beskerm u boerdery teen onverwagte gebeure wat finansiële verliese kan veroorsaak.
Of jy 'n graanboer, veeboer, gemengde boerdery of 'n gespesialiseerde landbou-onderneming bedryf, die regte versekering bied finansiële beskerming wanneer verliese voorkom.
-
Beskerming kan insluit:
Landboutoerusting
Besproeiingstelsels (Spilpunte)
Trekkers en implemente
Lewendehawe (waar van toepassing)
Plaasvoertuie
Openbare aanspreeklikheid
Brand-, storm- en vloedskade
Plaasgeboue